top of page
Swemgala 2024
Search
Redaksie
Dec 6, 20232 min
Dansende divas is dinamies en doelgerig
S carlett Schutte  (gr. 9) het in 2014 begin dans en fokus die laaste twee jaar op ballet. Sy erken dat dit soms moeilik is om skool, ʼn...
Ingrid Holm
Oct 13, 20232 min
Carine slaag fluit-fluit gr. 8-musiekeksamen
C arine Pretorius (gr. 12) maak al van kleins af haar merk in die musiekwêreld. Sy het eenvoudige kinderliedjies gespeel en op 7-jarige...
Abigael Barnard
Aug 26, 20232 min
#Lists: Vyf kunswerke waarvan álmal moet weet
Miskien dra jy Keith Haring of ’n Jean-Michel Basquiat T-hemp van Cotton On (al kan jy nie hulle name uitspreek nie). Of dalk sukkel jy...
Kaitlin Scott
May 20, 20232 min
Kultuur is kos vir die siel
Op Vrydag, 3 Maart is Helpmekaar se jaarlikse kultuuraand saam met Hoërskool Eldoraigne gehou. Me. Elena Vorster sê: “Kultuur is kos vir...
Redaksie
Sep 10, 20221 min
Tienertonele maak skoonskip
Ons tienertonele het by die FAK Allegretto-Toneelfees se finaal skoonskip gemaak toe hulle met die volgende toekennings bekroon is: Beste...
Abigael Barnard
Aug 11, 20221 min
Kunsklas neem deel in Italië
Die graad 11-kunsleerders van Helpmekaar Kollege het onlangs deelgeneem aan die Young Artist Kompetisie van Biennial Arte 2022 wat...
Jessica Goosen
Jul 25, 20222 min
Tienertoneel trap vas!
Ligte, kamera, aksie! Helpmekaar Kollege is ‘n skool bekend vir vele prestasies op die gebiede van sport, atletiek en akademie. Wanneer...
Redaksie
Jul 22, 20222 min
Kultuuraand vol nuwe talent
Iets wat Helpmekaar verseker in oorvloed het, is talent. Moet ook nie dink dat dit slegs die dogters is nie, die Helpie-seuns staan vir...
Carla Nel
Jul 22, 20225 min
Om te leef in ’n vreemde land
Meneer Ruan Coetzer het vir twee jaar Frans en Afrikaans by Helpmekaar gegee. Laat Desember 2020 vertrek hy op ʼn eens-in-‘n-leeftyd...
Leah Kloppers
Jul 22, 20222 min
Helpmekaar Kollege se orkes se tydlyn
2013: (15 orkeslede) In Maart is die orkes op die been gebring. Mnr. Peter McLea, wat vandag nog die orkes dirigeer, het alles moontlik...
Anika Nel
Jul 18, 20223 min
Sy dirigentstok swaai nog lank
Wat het die volgende groot musiekblyspele alles in gemeen: The Sound of Music; My Fair Lady; The King and I; Fiddler on the Roof; Shaka...
Ewan Basson
Jul 18, 20222 min
Volschenk, die volgende sensasie?
Jenna Volschenk (gr. 11) het ‘n tweede plek behaal by die Nasionale Toneelkompetisie in Kaapstad. Jenna sê dat sy baie bevoorreg voel om...
Ingrid Holm
Oct 26, 20211 min
Fiësta staan vir Feesvier!
Sondagmiddag, 24 Oktober, het die Helpie-lug geborrel van opgewondenheid. Saam-saam het die gehoor hul plekke ingeneem langs die swembad...
Chanté du Preez
Oct 19, 20214 min
Tienertoneel jare reeds kultuurhoogtepunt
Tienertoneel is ʼn unieke ervaring. Dit laat leerders nie net toe om hul talente op die planke uit te leef nie, maar bied aan hulle...
@helpieflitse
bottom of page