Toegerus met konstruksiehoede, blink oë en leeuemoed het ons dapper Welpies saam begin bou aan die Helpie-huis. Foto: Mieke J. van Rensburg D ie matrieks van 2030 het op die Bult gearriveer! Toegerus met konstruksiehoede, blink oë en leeuemoed het ons dapper Welpies saam begin bou aan die Helpie-huis. Sommer met die instapslag, aan die hand gelei deur ʼn matriek- buddy , het Laurika Rauch elke Welpie genooi: “Kom pak jou tasse uit want jy is veilig hier.” “Die week was vi
Lienke Olivier
Jan 132 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg