top of page

Tienertonele maak skoonskip

  • Redaksie
  • Sep 10, 2022
  • 1 min read

Ons tienertonele het by die FAK Allegretto-Toneelfees se finaal skoonskip gemaak toe hulle met die volgende toekennings bekroon is:


Beste Produksie: '𝙣 𝙀𝙞𝙣𝙙𝙚 - deel met IDEES (Hugenote Springs)

Beste Regisseur: 𝙇𝙞𝙣𝙙𝙖𝙫𝙖𝙣𝙉𝙞𝙚𝙠𝙚𝙧𝙠

Beste Teks: 𝙉𝙞𝙘𝙤𝙎𝙘𝙝𝙚𝙚𝙥𝙚𝙧𝙨

Beste Aktrise: 𝙕𝙤𝙣𝙞𝙠𝙖𝙙𝙚𝙑𝙧𝙞𝙚𝙨

Beste Feesgees: 𝙃𝙚𝙡𝙥𝙢𝙚𝙠𝙖𝙖𝙧 𝙆𝙤𝙡𝙡𝙚𝙜𝙚

Beste Kostuums: 𝙑𝙍𝙊𝙏

Beste Leerderproduksie: 𝙆𝙊𝙀𝙆𝙊𝙀𝙎 (𝘿𝙚𝙧𝙙𝙚)


'𝙣𝙀𝙞𝙣𝙙𝙚 wen ook 'n speelgeleentheid by Oppiwater Kunstefees in 2023!



Comments


©2021 Helpmekaar. Ontwerp deur MJ Scholtz

bottom of page