top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Jané Mulder se reis van Helpmekaar na Springbok-vlak
Op skool het Jané Mulder uitgeblink in netbal en atletiek, deesdae maak sy naam in sewesrugby. Foto: linkedin J ané Mulder, ’n trotse oud-leerder van Helpmekaar Kollege, het naam gemaak as een van Suid-Afrika se opkomende rugbysterre. Van netbal en atletiek op die Helpie-gronde tot ’n plek in die Springbokke se o. 20-vrouespan en kaptein van die Universiteit van Pretoria (Tuks) se kampioenspan in sewesrugby van die University Sports Association (USSA). Jané se storie is ’n in
Emily Olivier
Apr 44 min read


Vriendelik, vlytig en vernuftig – só werk mnr. Dylan Meyer
Mnr. Dylan is 'n kranige sportman en geniet dit om sport af te rig. Foto: verskaf Mnr. Dylan Meyer is ʼn toegewyde onderwyser, sportster en man van geloof . Neil Robinson gesels met hierdie voormalige sportman en hoofseun (2016) van Helpmekaar Kollege wat nou terugkeer na die Helpies ʼn onderwyser en afrigter. Wou Meneer nog altyd ’ n onderwyser geword het? Die onderwys was nie regtig ‘n rigting wat ek aanvanklik oorweeg het nie. My pa is in die onderwys, maar ek wou graag ‘n
Neil Robinson
Mar 52 min read


Die stille krag wat Jozi se toekoms dra
J ohannesburg, beter bekend as Jozi, is ’n stad waar die pols van moontlikhede nooit ophou klop nie. In hierdie skitterende stad bots drome met uitdagings, maar uit dié botsing word hoop gebore. Dit is veral vroue wat die stad se hart laat klop , vroue wat deur kuns, onderwys, tegnologie en gemeenskapsopbou hoop bring en ’n nalatenskap van veerkragtigheid bou. Hulle is die stille krag wat Jozi se toekoms dra. Kuns as hoop In Maboneng gebruik straatkunstenaar en gemeenskapslei
Emily Olivier
Jan 12 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
