top of page

Helpmekaar word 105!

Hoofleiers van 2027 begin hul reis

Produksie-hoogtepunte

Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses

Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

Onnies is reggebek en vol humor

10/10 vir atletiek in 2026
Search


Die stille krag wat Jozi se toekoms dra
J ohannesburg, beter bekend as Jozi, is ’n stad waar die pols van moontlikhede nooit ophou klop nie. In hierdie skitterende stad bots drome met uitdagings, maar uit dié botsing word hoop gebore. Dit is veral vroue wat die stad se hart laat klop , vroue wat deur kuns, onderwys, tegnologie en gemeenskapsopbou hoop bring en ’n nalatenskap van veerkragtigheid bou. Hulle is die stille krag wat Jozi se toekoms dra. Kuns as hoop In Maboneng gebruik straatkunstenaar en gemeenskapslei
Emily Olivier
Jan 12 min read


Was jy al in Vilakazistraat?
Toeriste draal graag deur die stalletjies in Vilakazistraat. Foto: www.getaway.co.za As jy vinnig kyk, lyk Vilakazistraat in Soweto dalk soos ’n tipiese straat in Johannesburg, maar dis soveel meer, skryf Stella Combrink . V ilakazistraat is vernoem na die Zoeloe-digter dr. Benedict Wallet Vilakazi. Sy ontroerende gedigte illustreer die lyding wat die mense van Soweto tydens apartheid deurgemaak het asook hul begeerte om eendag as ware burgers van Suid-Afrika beskou te word.
Stella Combrink
Nov 16, 20252 min read


Pot Luck Club 'n moet op jou wenslysie
The Pot Luck Club-restaurant in Johannesburg. W at Johannesburg besonders maak, is die koskultuur. Hier is restaurante wat maklik internasionale erkenning kan kry. Hoewel ʼn skoolleerder nie noodwendig altyd die begroting het om luukse restaurante te besoek nie, het Johard Venter na ʼn soektog op die web, The Pot Luck Club op sy wenslysie. The Pot Luck Club Johannesburg in Melrose bied ’n spyskaart van wêreld-geïnspireerde disse, ideaal vir gedeelde eet-ervarings. Die Johanns
Johard Venter
Nov 9, 20251 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
