wix.com E lke dag, loop ons leerders in die gange en dra meer as net skooltasse. Party van ons mede-Helpies dra angs, stres, depressie of ander geestesgesondheidsprobleme wat nie altyd met die blote oog sigbaar is nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), het een uit sewe tieners ’n geestesversteuring, waarvan die meel algemene een depressie is. Depressie is nie 'n swakheid of iets wat met wilskrag oorkom kan word nie – dit is ’n siekte wat mens met soveel donker v