top of page

Helpmekaar word 105!

Hoofleiers van 2027 begin hul reis

Produksie-hoogtepunte

Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses

Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

Onnies is reggebek en vol humor

10/10 vir atletiek in 2026
Search


KI-rewolusie: Mens met masjien die antwoord
Die vraag op almal se lippe is: “Gaan Kunsmatige Intelligensie (KI) eendag my werk kan doen?” Volgens Vinciane Beauchene, ʼn KI-kenner, se Ted Talk op ted.com, is dit die verkeerde vraag om te vra. Hierdie toespraak is van wye belang in ’n tyd waarin Kunsmatige Intelligensie teen ’n ongekende tempo ontwikkel en openbare kommer daaroor steeds toeneem. In haar toespraak beklemtoon Beauchene dat KI nie menslike waarde in die werkplek verminder nie, maar eerder die aard daarvan v
Nina Nieuwoudt
Aug 202 min read


Die waarde van introversie
In ʼn skool vol gees, geraas en groepfoto’s is dit maklik om te dink dat die hardste stem die sterkste is. Tog lê daar ook ʼn ander soort krag tussen ons – die stille, deurdagte invloed van introverte. In ʼn TED-Talk, “The Power of Introverts”, bevraagteken Susan Cain, die wêreld se perspektief van introverte. Sy meen dat dit nie noodwendig iemand is wat in sy dop kruip nie, maar iemand wat bloot anders op sosiale stimulasie reageer. Volgens haar beteken stil, nadenkende indiv
Redaksie
Jun 293 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
