top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Vier die erfenis van Afrikaans deur dit te praat
Toon jou liefde vir Afrikaans deur dit te praat. Foto: wix.com A frikaans is meer as net ’n taal – dit is ’n tuiste van klanke en ’n kleurpalet van mense. Dit verwoord ons geskiedenis, dra ons identiteit en leef in elke gesegde, gedig en glimlag. Ons vier nie net wat Afrikaans was nie, maar wat dit steeds word – ’n taal wat met trots praat, met gevoel skryf en met geloof groei. Van kombuistaal tot kultuurskat Afrikaans is in die alledaagse lewe gebore – tussen mense van versk
Almay Erasmus
Dec 27, 20252 min read


Van vlug tot volk: Die Voortrekkermonument
O p 16 Desember 1838 het die Voortrekkers ’n gelofte afgelê om die dag jaarliks as ’n dankdag te herdenk en ’n plek van aanbidding op te rig. Later daardie dag het sowat 470 Voortrekkers ’n gewapende konfrontasie met ’n groot Zoeloemag by Bloedrivier oorleef en die stryd gewen. ’n Honderd jaar later word die hoekstene van die Voortrekkermonument gelê deur die agterkleindogters van die Voortrekkerleiers, Piet Retief en Hendrik Potgieter. Sowel as die kleindogter van Andries Pr
Paul Bester
Dec 23, 20252 min read


Fynbos: ’n Botaniese juweel
Suid-Afrika se kleurryke fynbos ʼn kroon in die erfenisjuweel. Foto: https://www.percytours.com/fynbos-plants-cape-floral-kingdom.html D ie koningsprotea tuur trots met sy pienk kroon oor die heuwels van Kaapstad uit. In die vlaktes groei rooi ericas en geel speldekussings. Daar vlieg ’n oranjeborssuikerbekkie verby. Die koningsprotea is egter nie net Suid-Afrika se nasionale blom nie, dit is ’n simbool van die fynbosbioom en van ons erfenis. Die fynbosbioom: ’ n UNESCO-gebie
Inge Vermaak
Dec 23, 20252 min read


Oktober in Johannesburg: Sepies en Jakarandas
In Oktober blom die Jakarandas oral in Johannesburg en Pretoria. O ktobermaand bring altyd ’n klomp dinge saam: die somer wat om die draai loer, die laaste akademiese dae wat stadig maar seker soos sandkorrels deur die uurglas glip, en die vooruitsig van vakansie. Maar ten spyte van die mooi weer en lang middae, bly my gunstelingdeel van Oktober die jakarandas wat blom. Wanneer ek in die oggend bus ry, tydens saalopening oor die stad uitkyk, of as die bloeisels saggies onder
Sophia Venter
Oct 31, 20252 min read


Braaidag: Vonke van verbintenis
Braaidag is meer as net 'n vleisie op die vuur - dit bring 'n diversiteit van mense bymekaar. Foto: wix.com I ndien jy enige Suid-Afrikaner vra wat gebeur op 24 September, sal jy ’n entoesiastiese “Braaidag!” as antwoord kan verwag. Op hierdie dag word die vure gestook en vlieg die tamatie en kaas soos wat braaibroodjies gesmeer word. Hierdie dag gaan minder oor erfenis op papier en meer oor erfenis om die tafel. Maar die vraag bly staan: Kan ’n eenvoudige braai werklik ’n he
Marieke Wiggett
Sep 24, 20252 min read


’n Deuntjiedraer met dryf
Foto verskaf K aelyn Friguglietti (gr.12) is ’n bekende gesig op die akademiese top 10. Sy het die jaar begin met ’n 93,77% gemiddeld....
Paul Bester
Sep 18, 20251 min read


Agter die masker: Die verhoog is haar tuiste
Almay Erasmus as Kayla in die tienertoneel, " Naelstring." Foto: verskaf. V ir baie is toneelspel slegs fantasie. ’n Masker wat jy dra...
Inge Vermaak
Aug 28, 20252 min read


Peter McLea: ’n Kleurryke keurspel vol karakter
Peter McLea in sy element as dirigent. A gter die dirigeerstokkie van die Helpie-orkes klop ’n sterk ritmiese polsslag – die hart van ons...
Lienke Olivier
Jun 2, 20252 min read


Dans, dans, dans
Die Helpies het gewys dat hulle KAN dans - al is dit soms met twee linkervoete. Karla van der Westhuysen was agter die lens.
Redaksie
Aug 28, 20241 min read


Dansster skitter in Kroasië
Taylor Lewis (gr. 10) dans al sedert sy vier jaar oud is. Sy vertel van haar dansloopbaan en hoe dit was om Suid-Afrika onlangs in Europa...
Christi Lourens
Aug 27, 20241 min read


Veelsydige Waldri ‘pas nie in boksie’
D it is geen wonder dat ’n mens Waldri Viljoen (gr. 12) se krulkop oral by die skool sien nie. Sy het ’n lys talente en titels:...
Paul Bester
Aug 16, 20241 min read


Sê-netfees gaan van krag tot krag
Zoe Marais en Carla J van Rensburg het vir die Flitse dag een van die fees bygewoon.
Redaksie
Jul 24, 20241 min read


Kultuuraand skitter met sterre
Die beste sangers, dansers en musikante was byeen vir vermaak uit die boonste rakke.
Redaksie
May 15, 20241 min read


Top-tienertoneelspeler ‘gemaak vir optree’
D aar was nog altyd ’n “klein deeltjie” van haar wat gemaak is vir optree, sê Blyde Schoeman (gr. 11), die landswye wenner van die nuwe...
Charlie Baard
May 12, 20241 min read


Helpies se gunstelinge: boeke, liedjies en flieks
Boek: Juf. Hanneli Vivier Vak: Engels The Kite Runner Khaled Hosseini “Beautifully written, with a powerful plot and memorable...
Kaitlin Scott
Apr 2, 20244 min read


Die gawe om musiek te maak
D ie Helpie-orkes is ʼn spesiale groep mense wat nie na guns of eer kyk nie, maar bloot vir die liefde vir die saak die lang ure insit om...
Karla Prinsloo
Feb 8, 20241 min read


Kultuur kraai koning
Die jaarlikse Fiesta-konsert span die kroon op 'n uitnemende kultuurjaar.
Redaksie
Oct 31, 20231 min read


Vandag Helpmekaar, môre Hollywood
Zonika de Vries (gr. 12) ken die wêreld van ‘ligte, kamera en aksie’. Sy speel in: Dis koue kos, skat, (2016), Kampterrein (2017) die...
Abigael Barnard
Sep 6, 20232 min read


Die storie van ‘n formidabele vrou en haar viool
Bekende en bekroonde vioolspeler, Zanta Hofmeyr, gesels met Coenraad Olivier haar loopbaan en haar betrokkenheid by die ontwikkeling van...
Coenraad Olivier
Aug 29, 20233 min read


KULTUURUITBLINKERS
Helpies kán debatteer Helpmekaar Kollege was die gasheerskool by hierdie jaar se AKTV-debatuitdunrondtes. Helpmekaar het 16 spanne...
Kayla Wolfaardt
Jul 23, 20232 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




