top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Vier ons literêre erfenis met drie prominente digters
Ingrid Jonker leef voort in haar gedigte. Foto: sahistoryonline.co.za A frikaanse poësie is die onderbou wat wys wie ons as Suid-Afrikaners werklik is. 'n Gedig is nie net woorde nie, maar eerder die onthou, emosies en geskiedenis van ons mense wat van geslag tot geslag oorgedra word. Johard Venter vier die Afrikaanse literêre erfenis deur te kyk na die lewe en werk van drie prominente Afrikaanse digters. N.P. van Wyk Louw (1906-1970) word gereken as een van ons belangrik
Johard Venter
Dec 28, 20252 min read


Vier die erfenis van Afrikaans deur dit te praat
Toon jou liefde vir Afrikaans deur dit te praat. Foto: wix.com A frikaans is meer as net ’n taal – dit is ’n tuiste van klanke en ’n kleurpalet van mense. Dit verwoord ons geskiedenis, dra ons identiteit en leef in elke gesegde, gedig en glimlag. Ons vier nie net wat Afrikaans was nie, maar wat dit steeds word – ’n taal wat met trots praat, met gevoel skryf en met geloof groei. Van kombuistaal tot kultuurskat Afrikaans is in die alledaagse lewe gebore – tussen mense van versk
Almay Erasmus
Dec 27, 20252 min read


Afrikaans: Van koloniale Koine tot lingua franca
Bron: wix.com A frikaans is uniek. Die taal het nie ’n enkele oorsprong nie, dit is eerder ’n mengelmoes van verskeie tale. In 1652 het die Nederlandse kolonialiste begin handel dryf met die inheemse Khoi-bevolking. Hieruit het ’n eenvoudige Koine (’n gemeenskaplike taal wat deur verskeie volke gedeel word) ontstaan wat dien as die grondslag vir moderne Afrikaans. Baie van hierdie Khoekhoegowab-woorde , byvoorbeeld “kierie” en “gogga”, het vesting gevind in die vroeë Afrikaa
Paul Bester
Nov 16, 20253 min read


Oktober in Johannesburg: Sepies en Jakarandas
In Oktober blom die Jakarandas oral in Johannesburg en Pretoria. O ktobermaand bring altyd ’n klomp dinge saam: die somer wat om die draai loer, die laaste akademiese dae wat stadig maar seker soos sandkorrels deur die uurglas glip, en die vooruitsig van vakansie. Maar ten spyte van die mooi weer en lang middae, bly my gunstelingdeel van Oktober die jakarandas wat blom. Wanneer ek in die oggend bus ry, tydens saalopening oor die stad uitkyk, of as die bloeisels saggies onder
Sophia Venter
Oct 31, 20252 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




