Die vraag op almal se lippe is: “Gaan Kunsmatige Intelligensie (KI) eendag my werk kan doen?” Volgens Vinciane Beauchene, ʼn KI-kenner, se Ted Talk op ted.com, is dit die verkeerde vraag om te vra. Hierdie toespraak is van wye belang in ’n tyd waarin Kunsmatige Intelligensie teen ’n ongekende tempo ontwikkel en openbare kommer daaroor steeds toeneem. In haar toespraak beklemtoon Beauchene dat KI nie menslike waarde in die werkplek verminder nie, maar eerder die aard daarvan v
Nina Nieuwoudt
2 minutes ago2 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg