top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Herleef en herbesin: Erfenisdag se eg-Suid-Afrikaanse tradisies
Ondersteuningspersoneel in hulle tradisionele drag vir Erfenisdagvieringe. Foto: verskaf. D ie Suid-Afrikaanse regering definieer Erfenisdag as ʼn dag waarop alle Suid-Afrikaners aangemoedig word om hul diverse kulture, geskiedenisse en tradisies te vier en sodoende nasionale eenheid te bevorder. Natuurlik is dit die kern van Erfenisdag, maar wanneer ons kyk na ons moderne samelewing is dit belangrik om aan te pas, te moderniseer en nuwe tradisies te skep. Nina Nieuwoudt het
Nina Nieuwoudt
Dec 42 min read


Padpredikante vertel ’n erfenisstorie
In die name van Suid-Afrikaanse dorpe is 'n unieke deel van ons erfenis. Foto: wix.com “ W at is in ’n naam?” het Shakespeare gevra. Maar as ou Willem Wikkelspies die naamborde, oftewel padpredikante, van Suid-Afrikaanse paaie kon volg, sou hy deeglik besef watter skatte in ’n naam kan skuil. Van Hondeklipbaai oor die Knersvlakte, verby Riemvasmaak en Verkeerdevlei tot anderkant Ogies, lê ’n spoor van kultuurskatte gestrooi oor ons land. En in elke naam lê ons erfenis opgesl
Lienke Olivier
Dec 12 min read


Erfenisvierings is persoonlik en uniek
Of dit nou met braai of vis is Helpies vier hulle Erfenis met kleur en geur. Foto: wix.com E rfenisdag is in 1995 as ʼn amptelike openbare vakansiedag gemaak deur die nuwe demokratiese regering onder leiding van president Nelson Mandela. Dit is meer as 30 jaar later en Suid-Afrika vier steeds Erfenisdag. Dit is ʼn baken van ons land se demokrasie en ons reënboognasie. Daar is ʼn heerlike verskeidenheid van kulture in Suid-Afrika en elke kultuur het hulle eie manier om hul er
Gabby Rademeyer
Nov 182 min read


Braaidag: Jan Braai se breinkind
V erbeel jou dat jy so ’n groot impak in ’n sekere industrie het dat niemand eens jou regte van kan onthou nie. Dit is presies wat met Jan Braai gebeur het... In 2005 was Jan Braai nog maar net eenvoudige Jan Scanell van Stellenbosch, voor sy lewe omgekeer met die idee van Braaidag wat in sy kop ontwikkel het. Hy het 24 September as ’n geleentheid gesien om die mense in Suid-Afrika te verenig met iets wat ons almal liefhet: Braai. Hy glo dat jou ras, taal en kultuur maar net
Mia Ainslie
Sep 242 min read


Braaidag: Vonke van verbintenis
Braaidag is meer as net 'n vleisie op die vuur - dit bring 'n diversiteit van mense bymekaar. Foto: wix.com I ndien jy enige Suid-Afrikaner vra wat gebeur op 24 September, sal jy ’n entoesiastiese “Braaidag!” as antwoord kan verwag. Op hierdie dag word die vure gestook en vlieg die tamatie en kaas soos wat braaibroodjies gesmeer word. Hierdie dag gaan minder oor erfenis op papier en meer oor erfenis om die tafel. Maar die vraag bly staan: Kan ’n eenvoudige braai werklik ’n he
Marieke Wiggett
Sep 242 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




