top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Die stille krag wat Jozi se toekoms dra
J ohannesburg, beter bekend as Jozi, is ’n stad waar die pols van moontlikhede nooit ophou klop nie. In hierdie skitterende stad bots drome met uitdagings, maar uit dié botsing word hoop gebore. Dit is veral vroue wat die stad se hart laat klop , vroue wat deur kuns, onderwys, tegnologie en gemeenskapsopbou hoop bring en ’n nalatenskap van veerkragtigheid bou. Hulle is die stille krag wat Jozi se toekoms dra. Kuns as hoop In Maboneng gebruik straatkunstenaar en gemeenskapslei
Emily Olivier
Jan 12 min read


Ons vir jou, Suid-Afrika! Is daar ʼn toekoms vir die jeug van Suid-Afrika?
Die werkloosheidsyfer onder die jeug styg, maar daar is hoop. Foto: wix.com D ie jeugwerkloosheidskoers, wat jong werksoekendes tussen 15 en 24 jaar insluit, het in die eerste kwartaal van 2025 skerp gestyg tot 62,4%, vanaf 59,6% in die vorige kwartaal. Volgens Trading Economics is dit die hoogste vlak sedert die eerste kwartaal van 2022. Vir ’n tiener in Suid-Afrika wat droom van ’n gemaklike lewe, tyd vir ontspannende vakansies en uiteindelik ’n gesin, luukse huis en motor,
Carien van Krieken
Nov 17, 20252 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




