top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Het ons waardes nog waarde?
I n ’n wêreld waar tegnologie soos ’n onstuitbare rivier vloei, word ons waardes dikwels meegesleur sonder dat ons dit besef. Wat eens die ankers van ons karakter was – eerlikheid, respek en selfwaarde – begin stadig losraak in die stroom van likes , algoritmes en anonieme kommentaar. Elke klik, elke kunsmatige antwoord en elke gesiglose boodskap skep ’n nuwe realiteit waarin die vraag ontstaan: Het ons waardes nog waarde? Of is dit besig om te verdwyn soos voetspore op ’n di
Marieke Wiggett
Dec 4, 20252 min read


Dans met depressie
I n die sagte skemer van die jeug, waar drome soos sterre oor 'n oop hemel moet skitter, daal daar soms 'n donker wolk neer: Stil, stadig, sonder waarskuwing. Depressie, ’n onsigbare draak wat in die skadu’s skuil, besoek selfs die jongstes onder ons, dikwels sonder dat ons dit agterkom. Tieners is soos lentebome, broos, maar vol belofte. Tog, as die winter van emosie te lank vertoef, begin die knoppe van hoop om hulself toe te vou. Die wêreld, eens ’n kleurvolle doek, vervaa
Emily Olivier
Nov 16, 20252 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




