top of page

Helpmekaar word 105!

Hoofleiers van 2027 begin hul reis

Produksie-hoogtepunte

Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses

Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

Onnies is reggebek en vol humor

10/10 vir atletiek in 2026
Search


Plekke wat praat
Nelson Mandela se tronksel waarin hy vir 27 jaar gebly het. [ https://rainerebert.com/2016/08/04/south-africa-the-rainbow-nation/nelson-mandelas-prison-cell-on-robben-island/ ] E lke druppel water, klip en baksteen in Suid-Afrika vertel ʼn storie. Vanaf die verdrukking van Robbeneiland waar Nelson Madiba vir 27 jaar toegesluit was, tot die Voortrekkermonument wat al amper ʼn eeu terug gebou is in 1937 dui op die stryd, hoop en dapperheid van die generasies wat voor ons geleef
Carien van Krieken
Dec 30, 20252 min read


Rituele: Van kortbroeke tot krete
Foto: wix.com D ie meeste van ons het ’n bygeloof of ’n klein gewoonte of ritueel wat ons glo geluk bring. Party gebruik altyd dieselfde pen in ’n toets, ander volg ’n roetine voor skool om kalm te bly. Maar watter rituele is daar onder spesifieke groepe? Ons verslaggewer, Alexi Davel , het gaan uitvind. Het die rugbyspan ’n spesiale kreed wat hulle saam skree voor ’n wedstryd? Sing die toneelgroep ’n liedjie om rustigheid te vind? En die onderwysers — glo hulle sekere gewoon
Alexi Davel
Dec 27, 20252 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
