top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Me. Marione nou 'n Helpie
‘n Ware boffin in teater, landswenner van die Reza De Wet tienertoneelkompetisie en self ‘n skrywer en onderwyseres. Sy het ‘n blywende impak agtergelaat in die toneelwêreld en nou poog sy om dieselfde by Helpmekaar te doen. Lourens Pauer gesels met me. Marione Muller. Watter musiekblyspelkarakter vereenselwig u mee? Gabriella Montez van Highschool Musical , sy is my gunsteling karakter uit enige musiekblyspel en sy is hardwerkend en gefokus op haar skoolwerk. Sy hou tog
Lourens Pauer
Apr 61 min read


Vriendelik, vlytig en vernuftig – só werk mnr. Dylan Meyer
Mnr. Dylan is 'n kranige sportman en geniet dit om sport af te rig. Foto: verskaf Mnr. Dylan Meyer is ʼn toegewyde onderwyser, sportster en man van geloof . Neil Robinson gesels met hierdie voormalige sportman en hoofseun (2016) van Helpmekaar Kollege wat nou terugkeer na die Helpies ʼn onderwyser en afrigter. Wou Meneer nog altyd ’ n onderwyser geword het? Die onderwys was nie regtig ‘n rigting wat ek aanvanklik oorweeg het nie. My pa is in die onderwys, maar ek wou graag ‘n
Neil Robinson
Mar 52 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
