top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Jané Mulder se reis van Helpmekaar na Springbok-vlak
Op skool het Jané Mulder uitgeblink in netbal en atletiek, deesdae maak sy naam in sewesrugby. Foto: linkedin J ané Mulder, ’n trotse oud-leerder van Helpmekaar Kollege, het naam gemaak as een van Suid-Afrika se opkomende rugbysterre. Van netbal en atletiek op die Helpie-gronde tot ’n plek in die Springbokke se o. 20-vrouespan en kaptein van die Universiteit van Pretoria (Tuks) se kampioenspan in sewesrugby van die University Sports Association (USSA). Jané se storie is ’n in
Emily Olivier
Apr 44 min read


Cheerleaders met spiere én slim: ʼn Ware wenresep
Durf en daad: Geen plek vir stereotipes nie. Foto: Christi Lourens. Die Amerikaans cheer-flieks het vir die wêreld ʼn stereotipiese prentjie van cheerleaders geverf. Hulle is oor die jare uitgebeeld as blonde poppies met geen ware atletiese talent nie. Die Helpmekaar cheer-span kry dit egter reg om die narratief te verander, skryf Mia Ainslie . “ A s ‘n flyer moet ek baie sterk kernspiere hê en goeie balans,” vertel Nina Beetge (gr. 11). Caelee van Wyk (gr. 10), ‘n Helpie- ba
Mia Ainslie
Nov 16, 20252 min read


Gooi vir goud!
Kayla Wolfaardt gesels met Jan-Hendrik Heymans (gr.12) – 'n kranige spiesgooier met groot drome. Jan-Hendrik Heymans in aksie tydens die Superinterhoër vroeër die jaar. Foto: https://ssschoolsplus.co.za/ Hoe het jy begin met spiesgooi en wat het jou geïnspireer om juis dié item te kies? Ek het krieket gespeel en is op die grens gesit om die bal in te gooi omdat ek so ver kon gooi. My ma het voorgestel dat ek moet probeer om ‘n spies te gooi, dus het my ma, wat soveel vertrou
Kayla Wolfaardt
Nov 6, 20252 min read


Van terugslag tot triomf: Nathann Knoop vind sy passie
Nathann Knoop saam met jukskei-spanmaat, Almay Erasmus. T ussen die sand en die son staan Nathann Knoop (gr. 12) gereed op die baan – ’n jong man met ʼn vasberadenheid in sy houding en nederigheid in sy glimlag. Hy is onlangs aangewys as ons skool se beste jukskeispeler – ’n eer wat sy harde werk en liefde vir dié sport beklemtoon. Vir Nathann is jukskei egter meer as net ’n sport, dit is deel van wie hy is. Nathann het in ’n gesin grootgeword wat glo dat sport ’n noodsaaklike
Almay Erasmus
Oct 11, 20252 min read


Alumni in aksie: Sportsterre skitter ná skool
Giada Prinsloo was kaptein van die eerste netbalspan in haar matriekjaar. Foto: Zoe Marais S port. ’n Groot bron van vreugde,...
Redaksie
Aug 27, 20252 min read


Van wegspring tot wenstreep: Die kuns van die 100 m-wedloop
Medaljewenner, Leendert Koekemoer. H onderd meter. Tien sekondes. Een wenner. Die naelloop waar slegs die tiende van ’n sekonde ’n wêreld...
Marieke Wiggett
Aug 18, 20252 min read


Tennis slaan stil-stil ʼn kishou
Die 0.15 tennisspan. Foto: verskaf S edert mnr. Henco Doman se betrokkenheid by Helpmekaar se skooltennis in 2023, het dié sport by die...
Kayla Wolfaardt
Apr 25, 20251 min read


Goud by Superinter vir die 9de keer in 'n ry
Foto's: Daniel Bukes
Daniel Bukes
Mar 26, 20251 min read


Atlete mik hoog in buitegewone sportsoorte
Al ooit van 'n sport soos Laserpistoolhardloop gehoor? Die Flitse het by drie Helpies aangeklop wat in minder algemene sportsoorte soos...
Elzette Labuschagne
Aug 29, 20242 min read


Honderd vir Hendricus
A nil Kumble, voormalige Indiese krieketkaptein en een van die wêreld se beste draaibalboulers, het gesê die enigste manier om krieket te...
Coenraad Olivier
Aug 27, 20242 min read


Vyftig wedstryde in die sakkie vir Catelyn
Tekkies skuur op die netbalbaan, die bal beweeg blitsvinnig tussen die netbalmeisies deur en in ’n oogwink beland dit in die hande van...
Marieke Wiggett
Aug 27, 20242 min read


Sibbe woeker in swembad
“Swem net vinniger”. Dié woorde van Helpmekaar se skoolhoof, Klaus König, gaan deur haar kop tydens ʼn swemkompetisie, sê Ziné Mostert...
Nina Nieuwoudt
Aug 27, 20241 min read


Gholf-uitblinkers: Brink-boeties hou die Brink-kant bo!
Die boeties, Rikus (gr. 9) en Alec (gr. 11) Brink, is bekend vir hul gholfprestasies. Leah Vivier gesels met hulle oor hulle...
Leah Vivier
Aug 27, 20242 min read


Tennisonnie se tennisreis inspireer
Die Helpies se tennisseisoen het van krag tot krag gegaan en met mnr. Henco Doman aan die stuur, hoe dan anders? Mnr. Henco gesels met...
Bernard van Krieken
Aug 27, 20242 min read
Redaksie
Jul 17, 20240 min read


Interhoëratlete wys hulle staal
'n Reuse spanpoging het gesorg dat die Helpies as wenners van die Superinterhoër aangewys is. Die Flitse-fotograwe het die aksie vasgevang.
Redaksie
Mar 28, 20241 min read


Maak die lewe ʼn avontuur met dié raad
Avontuursportdeelnemers verstaan, op meer as een manier, dat die lewe uit op en af bestaan. Wanneer jy deur die natuur reis, kan die lewe...
Jaiden Henning
Nov 23, 20232 min read


Kolskoot!
Die Helpie-Fliste gesels met Ruben Theunissen (gr. 11), ’n lid van beide die provinsiale en nasionale boogskietspan van 2022. Wanneer is...
Kayla Wolfaardt
Aug 29, 20231 min read


‘n FLITS VAN WARE SPORTMANSKAP
In die kompeterende wêreld van skoolseun-rugby, waar die kompetisie tussen spelers, ouers en skole soms die kern van die sport kan...
Jessica Jenkinson
Aug 29, 20232 min read


Basketbal nou ook ‘n amptelike sport
Basketbal is 'n span sport waar twee spanne van vyf spelers elk mekaar op 'n reghoekige baan teenstaan. Die doel van die spel is om die...
Elizabeth Kruger
Aug 28, 20231 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
