top of page


Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Hoofgebou vier 100 jaar

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses


Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

A+ vir Afrikaans

Onnies is reggebek en vol humor
Search


Juliette maak ’n grap van gravitasie
Juliet het al verskeie kere tydens optredes die gehoor na hulle asems laat snak om enkele minute later in harde applous uit te bars. A gter die jong vrou wat letterlik teen gravitasie werk, skuil ’n verhaal van talent en toewyding. Dit het Jankia du Toit oor lugakrobaat Juliette Leathman (gr. 12) ontdek. Hoe lank is jy al besig met jou lugakrobatika? Ek dink ek het aan die einde van 2021 (gr. 8) begin. My hoërskoollewe het baie besig geraak en ek moes ’n breek vat, maar ek s
Jankia du Toit
Jan 12 min read


Helpies gee Jozi krag
In 2024 het Helpies die duikweg kleur gegee. Foto: Louis Botha Daar steek meer in Helpmekaar se leerders as onderskeidings en geesvangliedjies op die paviljoen. Helpies is planmakers met omgeeharte wat deurentyd wys dat hulle die hoop en krag van Johannesburg is , skryf Mia Ainslie . N og voordat Helpmekaar amptelik “die Bruin Reus op die Bult” geword het, het leerders al bewys dat hulle meer as net leerders is. Twee van hulle, Ruth Davies en A.J. Lesing, is onderskeidelik
Mia Ainslie
Nov 6, 20252 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page




