top of page

Swemgala 2024
Search


Wat praat jy?
H aai, hallo, hoezit? Almal is maniere om te groet en ons hoor dit as ons deur die gange van ons skool stap. Ons kom almal van...
Alexi Davel
5 days ago2 min read
Â


Wat praat jy?
H aai, hallo, hoezit? Almal is maniere om te groet en ons hoor dit as ons deur die gange van ons skool stap. Ons kom almal van...
Alexi Davel
May 232 min read
Â


#jongstemme: Deur die jare
A frikaans Hier staan jy nou Met 100 kersies op jou koek Lyk oud vir mense Ouer as ons leeftyd Min het jou geboorte beleef Maar tog So...
Alexi Davel
May 221 min read
Â


Liewe Afrikaans #10
E k het jou vinnig leer ken. Dit was nie baie moeilik nie – jy’s ʼn bekende in die huis, ek kom jou oral teë; Jy is onvermydelik,...
Leah Vivier
May 172 min read
Â


Liewe Afrikaans #9
E k weet baie keer nie watter leestekens of skryftekens om te gebruik as ek ʼn opstel skryf nie. Ek weet baie keer nie watter woorde om te...
Wian Wilson
May 151 min read
Â


Liewe Afrikaans #8
E k skryf ʼn brief aan jou om jou verjaarsdag te vier. Om 100 jaar oud te wees, en nog só jonk te lyk is iets wat net jy kan doen. Jy help...
Carien van Krieken
May 151 min read
Â


Liewe Afrikaans #7
K yk net hoe pragtig lyk jy vir jou ouderdom! So, hier staan jy – honderd jaar oud. Dis ʼn groot mylpaal vir ʼn taal wat met soveel liefde...
Emily Olivier
May 121 min read
Â


Liewe Afrikaans #6
J y is die wind onder my vlerke en die veilige vestiging van elke Afrikaanssprekende. Jou stroopsoet woorde vul ons met trots en...
Gabby Rademeyer
May 101 min read
Â


Liewe Afrikaans #5
V anjaar is jy 100 jaar oud, en jy het ʼn plek in my hart wat niemand ooit kan vervang nie! Nie net maak jou woordeskat van die beste...
Nina Nieuwoudt
May 81 min read
Â


Liewe Afrikaans #4
J y is 'n 100, Afrikaans. ʼn Eeu – vir my as skoolkind  ʼn onbegryplike tyd, maar tog is jy nog so jonk. My ouma is ook in 1925 gebore, net...
Marli du Preez
May 71 min read
Â


Afrikaans vier ʼn 100 jaar as amptelike taal
O p 8 Mei 1925 is Afrikaans as ʼn amptelike taal van Suid-Afrika erken. Afrikaans is een van Suid-Afrika se 11 formele tale en deel van 34...
Gian Britz
Apr 301 min read
Â
@helpieflitse
bottom of page