top of page

Jukskei-kampioenskappe: Helpies presteer

Redaksie
Aug 10
1 min read

Op Saterdag, 8 Augustus, het ons Jukskei-spelers aan die Sentraal Gauteng Dubbels-liga deelgeneem. Ons spelers het uitstekend presteer en met groot trots die volgende medaljes huis toe gebring:


0.16-meisies: Silwer (Mari-Lize Jacobs & Charlize van der Schyff

o.16-seuns: Brons (CJ Abrams & Arno Esterhuizen)

0.16-seuns: Goud (Marko Nell & Jaun-Paul Davids)

0.19-seuns: Silwer (Jean-luc Joubert & Xander Davids)

0.19-seuns: Goud (Aidan Labuschaigne & Jason de Jager)


Foto's: Verskaf

Comments


©2025 Helpmekaar Kollege.

Ontwerp deur MJ Scholtz

bottom of page