top of page

Swemgala 2024
Search


Sussies wat seil
Ingrid en Lena Holm (gr. 10 en gr. 9 onderskeidelik) het begin seil toe hulle onderskeidelik sewe en ses jaar oud was. Holm, hulle...
Leah Kloppers
Jul 12, 20222 min read


Die polka-dot trui wink vir Pedri
Pedri Crause (gr.12) is gekies as een van twee juniors om vir die Afrika kontinentale span in Panama te gaan fietsry in ʼn 6-dag wedren....
Leah Kloppers
Jul 12, 20222 min read


Nog stééds trots na 50 jaar
Hendrik Tobias Otto matrikuleer in 1972 aan die Helpmekaar Kollege en is ’n regte babbelbek as dit by sy alma mater kom. Hy is op 25...
Candice Kruger
Dec 8, 20213 min read


Oud-Helpie steeds volksbesit
Op tienjarige ouderdom verskyn Bernice du Toit vir die eerste keer op televisie en is van toe af volksbesit. Die meeste van ons sal haar...
Leah Kloppers
Oct 10, 20213 min read


Wees gegroet geliefde Juffrou Estie
Dit is baie moeilik om iemand soos me Estie Meyer-Diers vas te vang in woorde. Sy het ʼn warmte, wysheid, omgee en lewenslus uitgestraal...
-
Sep 6, 20211 min read


Oud-Helpie 'n inspirasie
Oom Manie Duvenage by die afskop van Helpmekaar Kollege se eeufeesvieringe. Foto: Nikita Venter Honderd is ʼn besonderse nommer. 100...
-
Sep 6, 20213 min read


Vind vreugde in die alledaagse
Covid-19 het almal se lewens gekompliseer. Dit is daarom belangrik om jouself te versoen met ʼn waardering vir die lewe. Die temas van Kom...
Marnique Hibbert
Aug 31, 20214 min read


Snoepie te danke aan Tannie Sonje
Tannie Sonje Smith is reeds sedert 1993 deel van die Helpie-familie. Foto: Verskaf Helpies se gunstelingdeel van die skooldag word deur...
Elizabeth Kruger
Aug 2, 20212 min read


Orkeslid pluk ons (harp)snare
Marlise Janse van Rensburg (gr. 11) Foto: Verskaf Musiek was nog altyd deel van Helpmekaar Kollege se hartklop. Of dit nou die koor se...
-
Aug 2, 20212 min read


BOBAASBREIER: 100 WEDSTRYDE AS HOOFAFRIGTER
Mnr Shuan Jackson het die uitsonderlike prestasie bereik om 100 wedstryde as hoofafrigter van die eersterugbyspan op te tree. Wat hierdie...
Zia van den Berg
Aug 2, 20212 min read


ʼn Man van vele talente
Sonder oom Chris, soos Helpies se geliefde sjef by almal bekend staan, sal die Helpie-magic net nie dieselfde wees nie. Met hom aan...
Nina Germishuysen
Aug 2, 20213 min read
@helpieflitse
bottom of page