top of page

Swemgala 2024
Search


Charlie Baard
May 12, 20241 min read
Top-tienertoneelspeler ‘gemaak vir optree’
D aar was nog altyd ’n “klein deeltjie” van haar wat gemaak is vir optree, sê Blyde Schoeman (gr. 11), die landswye wenner van die nuwe...


Redaksie
Dec 14, 20232 min read
In die kollig: Hoofdogter gesels
Daniël Basson gesels met die inspirerende McKayla Roesch. W at is die spesiaalste oomblik vir jou sover deur die loop van jou hoërskool...

Kayla Wolfaardt
Dec 13, 20231 min read
Oud-Helpie steeds ‘n Helpie in murg en been
Die Helpie-Flitse het met me. Danelle Weideman, oud-Helpie en huidige onderwyseres by Helpmekaar Kollege, gesels oor haar skooldae as ʼn...

Marcus Ballot
Dec 13, 20231 min read
Oud-Helpie vlieg hoog
Die vlieggogga het oud-Helpie, Coenraad Botha (matriek, 2014) op 16 reeds gebyt. Nadat hy matrikuleer het, het hy dadelik begin met sy...

Leah Vivier
Dec 6, 20232 min read
Studentelewe pas oud-Helpie soos ʼn handskoen
Nina Germishuysen (hoofdogter, 2022) gesels met Leah Vivier oor haar studentelewe ná haar epiese reis by die Bruin Reus. N ina is...

Daniël Basson
Nov 23, 20232 min read
Juffrou ‘Jukskei’ juig’ oor belangstelling
Waaroor gaan die bohaai oor jukskei by Helpmekaar nou eintlik? Daniël Basson gesels met met. Ju-hanie Wilken oor dié nuwe sport wat nou...

Ingrid Holm
Sep 6, 20232 min read
Innovasie vanuit die IT-department
Die IT-departement by Helpmekaar Kollege het die afgelope ruk ʼn klein rimpeling deur die skool se gange veroorsaak. Waar meeste van die...

Chantlize Nell
Sep 6, 20231 min read
Maak my ʼn Miljoenêr-finaliste van 2022 vertel
Reinhardt de Wet (gr.12) en Mia Ludik (gr.11) was twee van die finaliste in die 2022-Maak my ʼn Miljoenêr-kompetisie en in 2023 gaan hulle...

Abigael Barnard
Sep 6, 20232 min read
Vandag Helpmekaar, môre Hollywood
Zonika de Vries (gr. 12) ken die wêreld van ‘ligte, kamera en aksie’. Sy speel in: Dis koue kos, skat, (2016), Kampterrein (2017) die...

Coenraad Olivier
Aug 29, 20233 min read
Die storie van ‘n formidabele vrou en haar viool
Bekende en bekroonde vioolspeler, Zanta Hofmeyr, gesels met Coenraad Olivier haar loopbaan en haar betrokkenheid by die ontwikkeling van...

Elzette Labuschagne
Aug 26, 20232 min read
Oud-Helpie, Nicola Mackrige ʼn ware prinses
“Lag, vriendskappe en moegheid.” Met hierdie drie woorde beskryf, oud-Helpie, Nicola Mackrige haar reis by die Miss Teen...

Daniël Basson
Aug 15, 20231 min read
Reynardt Hugo: Die persoon agter die akteur
Meeste mense ken hom as dr. Tertius Jonker van die KykNet-sepie Binnelanders. Sommige selfs as sanger, motiveringspreker of aanbieder,...

Leah Kloppers
Jul 6, 20232 min read
Werkesel leef in harmonie met sy drome
Oud-Helpie, Gustav Klingbiel, (matriek, 2019) is deesdae by die koor en orkes betrokke en hy geniet dit om steeds deel van die...

Ewan Basson
Jul 6, 20232 min read
Carmen Sanchéz: Ons eie profesora van formaat
Die Spaanse kultuur is divers, kompleks en fassinerend. Dit het ʼn ryk geskiedenis van kuns, kultuur en tradisies. Spanje het ʼn...

Anika Nel
Jul 6, 20232 min read
Daar’s ’n plek waartoe jy gaan wanneer hy begin sing
Van kleintyd af het Coenie de Villiers ʼn passie vir musiek. Met sy ma wat ʼn musiekonderwyseres was, is daar niks wat hom kon keer om ook...
@helpieflitse
bottom of page