Aldoné KokFeb 122 minRugby-reus Juan: kop en skouers bo die resJuan Oosthuyzen is ʼn oud-Helpie wat in 2020 matrikuleer het en tans rugby speel in Japan. “Dit het alles begin by my foto saam met Eben...
Candice KrugerDec 8, 20213 minNog stééds trots na 50 jaarHendrik Tobias Otto matrikuleer in 1972 aan die Helpmekaar Kollege en is ’n regte babbelbek as dit by sy alma mater kom. Hy is op 25...
Chanté du PreezOct 19, 20213 minOud-Helpies druk hulle stempel afʼn Wyse man het gesê: “As jy ʼn belegging wil maak wat ewig duur, plant mense” en dit is presies wat Helpmekaar Kollege van toeka tot nou...
Leah KloppersOct 10, 20213 minOud-Helpie steeds volksbesit Op tienjarige ouderdom verskyn Bernice du Toit vir die eerste keer op televisie en is van toe af volksbesit. Die meeste van ons sal haar...
-Sep 6, 20213 minOud-Helpie 'n inspirasieOom Manie Duvenage by die afskop van Helpmekaar Kollege se eeufeesvieringe. Foto: Nikita Venter Honderd is ʼn besonderse nommer. 100...
Coenraad OlivierAug 2, 20212 minBekende bekoor in buitelandAmarillie is ’n bekende en bekroonde harpspeler wat al vir prinse gespeel en konings beïndruk het. In 2020 is sy onder andere as die New...
-Aug 2, 20213 minOud-redakteurs se terugblikDie eerste uitgawe van die Helpie-Flitse het in Februarie 1946 die lig gesien. Die eerste redaksie het uit vier lede bestaan, agt bladsye...