top of page

Swemgala 2024
Search


Fokus in die klaskamer 101
Foto: wix.com H oekom is dit van kardinale belang om jou aandag op die werk wat hanteer word te vestig? Fokus is een van die mees...
Gian Britz
Jun 302 min read


Hoe om aan te pas met sibbe op Universiteit: Wenke vir beter verhoudings
Die Olivier-sussies moes hard werk aan hulle verhouding. Foto: Emily OLivier V erhoudings met jou broer of suster is ’n besonderse,...
Emily Olivier
Jun 272 min read


Wenke om elke gehoor met ‘n toespraak te toor
O m toesprake te lewer… baie mense se grootste vrees. In ons skoollewe en in die regte wêreld bly dit ’n noodsaaklike vaardigheid. Van...
Charlie Baard
Jun 242 min read


Die kuns van balans sonder chaos: Akademie, sport en kultuur
Hoërskool is angswekkend. Die akademie, die sport, die kultuur, alles word net meer en meer veeleisend tot op die punt dat jy voel jy...
Sophia Venter
Jun 242 min read


Kies reg: Die toekoms wag
Foto: wix.com T een die tyd wat 'n leerder graad 11 bereik, begin 'n vraag gereeld kop uitsteek: “Wat gaan jy ná skool doen?” Vir baie is...
Almay Erasmus
Jun 182 min read


Hoe om vriende te maak en te behou
A lmal van ons het al gedink “hoekom wil hulle nie met my vriende wees nie?” of “wat kan ek doen om meer mense te leer ken?”. Ek wens die...
Christi Lourens
Jun 131 min read


Wen jou eksamens met dié wenresep
Foto: wix.com E ksamen is vir baie van ons soms ʼn oorweldigende tydperk van stres en angs, maar met behulp van die regte tegnieke, kan jy...
Johard Venter
Jun 61 min read


Hoe om skoolstres baas te raak
Foto: Wix.com I n resepteboeke vind ’n mens gewoonlik instruksies om suksesvolle disse mee op te tower. As tieners, volg meeste van ons...
Inge Vermaak
May 12 min read


Wen die stryd teen te min tyd
V oel jy oorweldig en sukkel jy met tydbestuur? Ons kan almal doen met ʼn bietjie beter tydsbestuur. Van uitstel kom afstel Ons almal...
Mia Ainslie
Mar 12 min read


Geheime kode vir 'n kunsprojek
'n Voorbeeld uit 'n kunsjoernaal K uns is meer as net verf en papier. Kuns is jou kans om jou drome, stories en emosies vas te vang. Dit...
Almay Erasmus
Feb 162 min read


FOMO? geen “problemo”
As ’n tiener, is niks só erg soos om daardie partytjie te mis, nie deel te wees van die groot groep nie of om nie saam jou maatjies in ’n...
Nina Nieuwoudt
Feb 142 min read


Hoe om die regte vakke te kies
Foto: wix.com Die korrekte vakkeuses is een van die belangrikste besluite wat jy as ’n hoërskoolleerder moet neem. Dit beïnvloed nie net...
Kayla Wolfaardt
Feb 142 min read


Balans bepaal sukses
Meeste tieners sal veel eerder met hul vriende kuier as studeer, en as gevolg van hoë akademiese druk en verwagtinge, vind tieners dit...
Lize Bouwer
Aug 27, 20241 min read


Pen dit neer: die voordele van joernaalhou
Joernaalhou bied talle voordele wat beide geestelike en emosionele welstand kan bevorder. Deur gereeld jou gedagtes en gevoelens neer te...
Redaksie
Aug 27, 20241 min read


Kuberboeliery: Moenie alleen worstel nie
Met die toename in tegnologiegebruik het boelies nuwe maniere gevind om hul slagoffers te teister, en tieners is veral vatbaar vir...
Marli du Preez
Aug 27, 20242 min read


Aandele 101: skep vroegtydig ʼn spaarkultuur
Die besluit om aandele in ʼn maatskappy te koop is ʼn goeie manier om jou geld te belê en om solank ʼn finansiële profiel te begin opbou....
Marcus Ballot
Sep 6, 20232 min read


Swaarkry met lekkerkry klaarkry – hoe om meer positief te leef
Positiwiteit behels die handhawing van ʼn optimistiese uitkyk op die lewe. Dit betekenom vrolik en hoopvol te wees, selfs wanneer jy voor...
Emma du Plessis
Apr 29, 20232 min read


Opsommings en notas: steeds effektiewe studiemetodes
Opsommings maak en notas neem blyk steeds effektiewe studiemetodes te wees wat kan lei tot akademiese sukses. Volgens Oxford Royal...
Simonne van der Vyver
Apr 29, 20232 min read


Bemeester jou leerstyl vir akademiese sukses
Leer is een van die mees universele aksies van die een-en-twintigste eeu. Maar het jy geweet dat daar verskillende manier van leer is?...
Jaiden Henning
Apr 29, 20232 min read
@helpieflitse
bottom of page