top of page

Helpmekaar word 105!

Hoofleiers van 2027 begin hul reis

Produksie-hoogtepunte

Leendert Koekemoer: Langpad na goud en rekords

Atletiekspan: 754-punt legkaart tot sukses

Goue gees loop hoog


Skryf in vir ons hoofgebou fotokompetisie!

Onnies is reggebek en vol humor

10/10 vir atletiek in 2026
Search


Rykie reik verder: 'n lewe van durf en daad
Dokter Rykie L:iebenberg was 'n kranige atleet. Foto: Verskaf Marli du Preez gesels met oud-Helpie, dokter Rykie Liebenberg, oor die krag van vrouwees: ’n Goue draad wat deur haar lewe, van Helpmekaar tot in die mediese wêreld, loop. As hoofmeisie van Helpmekaar Hoër Meisieskool in 1971, was Rykie ’n veelsydige en gedrewe leerder. Sy het aan hokkie, atletiek en debat deelgeneem en was ook die redaktrise van die destydse Helpie-Flitse. Haar liefde vir taal het duidelik in haar
Marli du Preez
Jul 303 min read


Oud-Helpie Bridgette Mabhude: ‘n Leerkrag wat lewens vorm
Bridgette Mabhude klop warm vir die onderwys. Foto: verskaf. Van Helpmekaar se gange na haar eie klaskamer: Oud-leerder Bridgette Mabhude leef haar passie as onderwyseres uit. Wat as ’n klein saadjie van potensiaal begin het, het vinnig gegroei tot ’n blommetuin van wysheid, omgee en ’n verrassende hoeveelheid geduld. Vandag staan sy nie net voor ’n klas nie: Sy vorm drome, bou selfvertroue en verander lewens op maniere wat nog lank ná die skoolklok bly eggo. Haar lewenspad h
Marieke Wiggett
Jul 153 min read
@helpieflitse
Kontak ons
Hoek van Empireweg en Mellestraat, Parktown, Johannesburg
+27 11 339 2226/7
bottom of page
