top of page

Hoofseun gesels prontuit

  • Daniël Basson
  • Aug 26, 2024
  • 1 min read

Helpmekaar se se hoofseun, Motlatsi Moloi, gesels met Daniël Basson.




ree


As ‘n kranige rugbyspeler, hoe sou jy ons eerste rugbyspan in drie woorde beskryf?

Nederig, passievol, familie

Wat is iets oor jou wat min mense weet/sou kon raai?

Ek is ‘n baie skrikkerige persoon

Wat is jou gunstelingwoorde van ons skoollied en hoekom?

“Daar’s ‘n nasie te lei”, omdat dit ons herinner van die verantwoordelikheid wat ons het om ons generasie en ons nasie op ‘n beter plek te los

Wat is die beste besluit wat jy al in hoërskool geneem het?

Om tamaties te begin eet

Wat is vir jou die belangrikste ding/persoon in jou lewe waarsonder jy nie sal kan funksioneer nie?

Glo dit of nie, my jonger boetie.




Comments


©2025 Helpmekaar Kollege.

Ontwerp deur MJ Scholtz

bottom of page