top of page
  • Kaitlin Scott

Helpies pronk met piekfyn punte

Op Donderdag, 26 Januarie, is Helpmekaar se jaarlikse Akademiese prysuitdeling vir die graad 8-11 toppresteerders van 2022 aangebied. Tydens die geleentheid, word akademiese presteerders met ʼn gemiddeld bo 85% vereer.

Gasspreker, Professor Derek van der Merwe, direksievoorsitter, het ʼn inspirerende boodskap gedeel.



Direksievoorsitter, Prof. Derek van der Merwe. (Foto: Karla vd Westhuysen)

Hy het die vraag gevra: “Wat is eg?” Daarop het hy geantwoord: “Dit is nie gemaak nie, dit is nie ʼn model nie, dit is iets wat met jou gebeur. Jy word eg.” Professor Derek het die presteerders uitgedaag om eg te wees. Mnr. Klaus König, skoolhoof, het dié stelling beaam en gesê dat ʼn mens eg word deur liefde en omgee.













Baie geluk aan die top vyf presteerders per graad:


Gr. 8 (2022):

1. Jubelie Redelinghuys (95,66%)

2. Inge Vermaak (95,24%)

3. Lea Roos (95,21%)

4. Karlie Nel (94,64%)

5. Mia Boshoff (93,52%)


Gr. 9 (2022):

1. Liam Oosthuizen (98.38%)

2. Thea Kotzé (93,75%)

3. Carla Kwakernaak (93,67%)

4. Kaelyn Friguglietti (93,57%)

5. Matthew de Jager (93,25%)



Gr. 10 (2022):

1. Talia van Niekerk (94,89%)

2. Elanzé Kuhn (94,42%)

3. Chanel Malan (94,06%)

4. Jacey-Leigh Jacobs (93,53)

5. Lené Dyson (93,21%)


Gr. 11 (2022):

1. Carine Pretorius (92,97%)

2. Ann Jacobs (91,93%)

3. Ezaan Husselmann (91,83%)

4. Petri Botha (91,19%)

5. Jos Kotzé (90,48%)








Related Posts

See All
bottom of page