Leah KloppersJul 12, 20222 minDie polka-dot trui wink vir PedriPedri Crause (gr.12) is gekies as een van twee juniors om vir die Afrika kontinentale span in Panama te gaan fietsry in ʼn 6-dag wedren....