Geen keer aan gr. 11-ruiter
top of page
Swemgala 2024
Search
Danielle Wilkinson moes haarself al oortuig om weer op ’n perd te klim ná ’n “verskriklike slegte val”. Sy vertel Sophia Venter van die...
Nina Nieuwoudt
Aug 271 min read
Sibbe woeker in swembad
“Swem net vinniger”. Dié woorde van Helpmekaar se skoolhoof, Klaus König, gaan deur haar kop tydens ʼn swemkompetisie, sê Ziné Mostert...
Leah Vivier
Aug 272 min read
Gholf-uitblinkers: Brink-boeties hou die Brink-kant bo!
Die boeties, Rikus (gr. 9) en Alec (gr. 11) Brink, is bekend vir hul gholfprestasies. Leah Vivier gesels met hulle oor hulle...
Bernard van Krieken
Aug 272 min read
Tennisonnie se tennisreis inspireer
Die Helpies se tennisseisoen het van krag tot krag gegaan en met mnr. Henco Doman aan die stuur, hoe dan anders? Mnr. Henco gesels met...
Christi Lourens
Aug 271 min read
Dansster skitter in Kroasië
Taylor Lewis (gr. 10) dans al sedert sy vier jaar oud is. Sy vertel van haar dansloopbaan en hoe dit was om Suid-Afrika onlangs in Europa...
Lienke Olivier
Aug 272 min read
Kolskoot! Emma tref teiken in München
Emma Bornman (gr. 11) was een van die jongste spanlede wat Suid-Afrika onlangs by ’n internasionale skietkompetisie in München,...
Marli du Preez
Aug 272 min read
Kuberboeliery: Moenie alleen worstel nie
Met die toename in tegnologiegebruik het boelies nuwe maniere gevind om hul slagoffers te teister, en tieners is veral vatbaar vir...
Daniël Basson
Aug 261 min read
Hoofseun gesels prontuit
Helpmekaar se se hoofseun, Motlatsi Moloi, gesels met Daniël Basson. As ‘n kranige rugbyspeler, hoe sou jy ons eerste rugbyspan in drie...
Robin Steenkamp
Aug 262 min read
‘Die leerproses begin in die klas’ meen toppresteerders
Akademiese sukses gaan nie net oor intelligensie nie. Vyf presteerders in die top-20 deel hul geheime vir sukses.
Kaitlin Scott
Aug 262 min read
Die dirigente dink terug oor hul termyn
Kaitlin Scott gesels met die dirigente oor 2024: hul gunstelingkrete, gunstelingdeel van dirigent-wees en wat vir elkeen die lekkerste...
Marli du Preez
Aug 221 min read
Dié museum smokkel met jou kop
Wil jy interessante illusies en prikkelende prente beleef? Marli du Preez skryf oor ’n vakansiebesoek aan die Museum van Illusies. Die...
Amelie du Plessis
Aug 201 min read
Kry woema met Flitse-speellys
Alhoewel ons dit nie noodwendig agterkom nie, het musiek ʼn baie groot impak op ʼn mens se algemene welstand. Die regte musiek op die regte...
Almay Erasmus
Aug 202 min read
Getroud met funksies: Só verrig egpaar wondere
Die ‘Dior Darling’-tema vir Modeparade 2024 is by die lughawe in Rome in die Sophia Loren-restaurant gebore. Oom Chris en me. Linda van...
Kayla Wolfaardt
Aug 202 min read
Borrel Borrel wys dat by die Helpies is jy so tuis soos ʼn vis in water
Die groentjiekonsert was weereens 'n reuse sukses. Die Welpies het beslis hulle staal gewys in Borrel Borrel geïnspireer deur die...
Emily Olivier
Aug 202 min read
Eerstespanspeler gee raad ná netbalmylpaal
Met 50 wedstryde vir Helpmekaar Kollege se eerste span op haar kerfstok, het Leonie Zopick op 18 reeds haar merk in die netbalwêreld...
Gian Britz
Aug 201 min read
Avontuurlus dryf Maak My ’n Miljoenêr-entrepreneur
Terwyl baie Helpies gedurende die reses slap gelê het, het Tommie Opperman (gr. 9) ’n stalletjie by die ATKV Klein-Kariba-oord opgeslaan...
Anika Nel
Aug 201 min read
Helpies vertel: lekkerste vakansieplekke
Vakansie is vir kuier, baljaar en laat slaap ná ‘n besige en produktiewe termyn, maar waar hou mens die lekkerste vakansie? Foto’s: Mia...
Elzette Labuschagne
Aug 202 min read
Ses weke in Duitsland: ʼn Kulturele fees vol verrassings
Om as uitruilstudent vir ses weke na Bielefeld, Duitsland te gaan, was ʼn ongelooflike reis gevul met verrykende ervarings. Om eerstehands...
Alexi Davel
Aug 202 min read
Oudleerder skryf frustrasies los
ʼn Gedig van Saul-Marco, ʼn oud-Helpie wat in 2020 gematrikuleer het, verskyn in die jongste uitgawe van Penseel, die jaarlikse publikasie...
@helpieflitse
bottom of page