Foto: https://www.jufa.org.za/about.html W anneer mense aan Johannesburg dink, sien hulle dikwels wolkekrabbers, besige paaie en die ikoniese Telkom-toring. Maar min mense weet dat Jozi een van die grootste mensgemaakte woude ter wêreld is. Met sowat 10 miljoen bome versprei oor die stad, het Johannesburg ’n unieke erfenis geskep: ’n Woud wat deur mense geplant is. Hierdie bome maak nie net ons stad groener en mooier nie, maar help ook om die lug skoner te hou, hitte te verm