top of page
  • Leah Vivier

Kernredaksie se inspirasie vir 2024

Kaitlin Scott (hoofredakteur)


Ek vind inspirasie uit die alledaagse lewe. Ek hou daarvan om die klein dingetjies te waardeer, want volgens my, is dit juis die klein dinge wat die lewe die moeite werd maak.


 Marcus Ballot (webredakteur)


Ek vind inspirasie in boeke en podcasts. Soms selfs YouTube-video’s.


Karla Strydom (sosialemediaredakteur)


My mede-Helpies en goeie onnies


 Karla van der Westhuysen (hooffotograaf) 


Kleure; emosie; die mense rondom my. Ek probeer altyd om dít wat ek in die oomblik voel, vas te vang, óf om die joy van ander teen beste voor te stel. Ek vat ook inspirasie uit ander mense – of dit nou hulle persoonlikhede of hulle foto’s is.

 

Zoe Marais (hooffotograaf)

 Ek vertel ʼn storie deur ʼn spesiale oomblik vas te vang. Verder geniet ek dit verskriklik baie om met mense te werk en om hulle af te neem.


Kayla Wolfaardt: (Bladredakteur - kultuur en akademie) 


Uit alledaagse gesprekke en gebeurtenisse met my vriende, asook dinge wat ek op sosiale media sien.

 

Daniël Basson (Bladredakteur - tale en sosiaal) 


Ek vind inspirasie uit die Bybel.

 

Coenraad Olivier: (Bladredakteur: sport en spesiale blad) 


Ek dink gewoonlik oor ʼn storie na en sodoende vind die inspirasie my.

 

Related Posts

See All
bottom of page